FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

Cruz Beckham die nuwe Justin Bieber?

Die Beckham-kinders het baie talent in hul gene. Die oudste, Brookyn, volg in sy pa se voetspore en is reeds ’n sokkerspeler vir ’n klub.

Brooklyn en Romeo het al albei model gespeel. En nou het die 11-jarige Cruz gewys hy het sy ma, die voormalige Spice Girl Victoria Beckham, se liefde vir sang gekry.

For one night only Las Vegas! VB and Ken!! Live!!!!! #reunion @davidbeckham @kenpaves #funinvegas!!!x vb

A photo posted by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on

Hy het gister Twista and Faith Evans se “Hope” gesing. En ma Victoria het dit op Instagram gedeel.

  Super cute Cruz!! @davidbeckham @brooklynbeckham #proudmummy X vb   A video posted by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on

Kyk net hoe baie lyk hy na Justin Bieber voordat hy beroemd geword het!

En, net omdat dit Vrydag is: hier’s ’n ou musiekvideo van die Spice Girls – “Viva Forever”!

Lees nou