FOTO Instagram / @cubagoodingjr

FOTO Instagram / @cubagoodingjr

Het jy gehoor?

Cuba Gooding Jr. skei ná 22 jaar

Die Amerikaanse akteur Cuba Gooding Jr. en sy vrou, Sara Kapfer, gaan skei. Die paartjie was 22 jaar getroud.

Cuba is veral bekend vir sy Oscar-bekroonde rol in Jerry Maguire en die TV-misdaadreeks The People v. O.J. Simpson. Die paartjie, wat op hoërskool begin uitgaan het, is reeds in 2014 uitmekaar, berig E! News.

Hulle het drie kinders.

Lees nou

Totsiens, Barack en Michelle Obama!

Hoe het dit gevoel toe jy viral gegaan het, Marciel?

5 goed wat jy van Trump se inhuldiging moet weet