Rozanne en haar man, Chris Bishop
FOTO: Twitter

Rozanne en haar man, Chris Bishop FOTO: Twitter

Het jy gehoor?

Dagbreek-aanbieder Rozanne McKenzie se seun gebore

Die Dagbreek-aanbieder Rozanne McKenzie en haar man, Chris Bishop, se babaseun is vroegoggend op 18 April om 5:18 vm gebore. Sy naam is James Robert McKenzie Bishop.

Rozanne het ‘n foto van dié kleinding getwiet en Pa Chris lyk baie in sy skik.

James Robert McKenzie Bishop was born at 5:18am today and he’s just perfect. @CJB_Horn and I are over the moon!

BlgAdHnIAAAHkoi

Rozanne McKenzie gesels oor swangerskap en cravings

Chris het ook ‘n foto van klein James Robert getwiet

BlhDDRgIEAAEANM