• Reo van Schalkwyk

    Dana, Jy weet dat woorde en hulle orde jou vriene is. Wat kan jou nou ooit die idee gee dat dit verwaand is om dit te deel. Niemand kan jou stories lees en onaangeraak bly nie. Ek is bly dat nog so lekker jonk is, want daar is nog baie stories om te vertel. Doen so voort.

    Reo van Schalkwyk
    Vredendal

  • Bullyak

    Ek host sommer by Dit kos so R200 n jaar saam met die raiistresge, vir hulle kleinste paket, wat op hierdie stadium vir my voldoende is. En ja, dan gebruik ek WordPress. Ek het ook daarmee begin speel en agter gekom hoe baie jy eintlik kan doen as jy dit self host. Toe kry ek maar vir my die domain en what not. Baie awesome en ek geniet dit nou bietjie meer!