darren_scott
Het jy gehoor?

Darren Scott oor sy kind se kankerbehandeling

Scott het dié inligting oor klein Mark op sy Twitterblad gedeel:

2 Maart

“Thank u 4 yr messages and prayers. Mark has tumour on his kidney which is going to give him – and us – a fight for next 6 months to a year.”

5 Maart

“And so journey begins. Mark has nephroblastoma – malignant kidney tumour. 6 months min treatment. Thank u all for your prayers.”

7 Maart

out of 1st op. Doing well. Chemo starts 2moro. Thx 4 yr prayers! Exhausting day – started radio station as well”

Scott het self al teen kanker geveg toe hy in 1987 gediagnoseer is. In ‘n onlangse artikel het hy gepraat oor die moeilike tyd nadat hy sy werk by Jacaranda 94.2 en SuperSport onder druk moes bedank. Sy vrou het hom ook vir ‘n ruk verlaat, maar hulle is sedertdien versoen. Sy eie internet-radiostasie, Ballz Visual Radio, het ook pas die lig gesien.

  • chrizelda

    baie sterkte vir julle. Mark is in ons gebede.

  • Amanda Stegemann

    Darren is en was nog altyd ‘n uitstekende tv aanbieder. Hy en Naas was ‘n gedugte span by Supersport.
    Nadat hy weg is, het ek nog nie weer na die program gekyk nie. Dit is net nie meer dieselfde nie. Darren, baie baie sterkte aan jou en jou gesin in hierdie moeilike maande wat voorle met Mark se behandeling. Ek sal julle in my gebede opdra. Sterkte, en ek glo dat God presies weet wat Hy beplan vir julle. Sterkte en alles wat positief is vir die nuwe radiostasie. Mag dit groei tot iets groots.

  • Celia Coetzer

    Sterkte Darren!!! Ons mis jou steeds op J94.2. God be with you and I will pray for you always.

  • Lynette Kruger

    VASBYT, Darren.
    You are ALL in our prayers!!
    See this as just another challenge – it makes us stronger.

  • Carol Coetzer

    Die groot K is ‘n verskriklike siekte. Ek voel in my hart jammer vir die gesin en familie. Ons bid dat daar genesing sal wees – mag ons Hemelse Vader hulle vashou en hoop gee. Carol.

  • Ermyn

    Thinking of you and the family. Will keep you all in my prayers.

  • Rita Schoeman

    PRAYING FOR YOU AND YOUR FAMILY
    GOD BE WITH YOU

  • michéle opperman

    Keep your chin up Darren and Sarah-Kate, we’ll be praying for your little Mark!

  • elize

    Sterkte glo die Here sal voorsien in alles wat jul nodig het

  • Corrie de Villiers

    Sterkte en liefies vir julle hier uit Montagu. Mag julle elke dag weet on bid vir julle. Hou die kein netjie styf vas.

  • Julia

    Ons sal saam met julle bid vir volkome genesing! Baie sterkte aan julle!

  • xx

    As mens lees van alles waardeur daardie arme gesin gaan besef mens dat God ‘n baie spesiale plan met hulle lewens het!!! As moeder wat self twee kinders aan die dood afgestaan het(5 weke uitmekaar) weet ek hoe moeilik dit is as dit jou kind raak. NIKS is so erg soos die dood van ‘n kind. Mag hulle altyd God se liefde en teenwoordigheid ervaar.
    Hulle is ‘n inspirasie vir ons almal.

  • Netti Botha

    Darren, Sarah-Kate and sweet little Markie, my heart is broken … I can’t believe the words I am reading could be true. Your beautiful little boy and this has to happen to him. Hard to understand but keep on believing in his healing and don’t give up. My prayers are with you as family, may Almighty God be with you .

  • Wilhelmina Blanchard

    Vas byt Scott. Die land staan saam met jouWil

  • Lizette

    We will pray tha Jesus will heal your baby.
    Remember Jesus in every step you take with him.

  • Laura Appelcrijn

    Good luck to you, it not leke to have a sick child, will pray for you!!!!

  • Petro

    Ons gebede is met jou en jou gesin vir algehele genesing.

  • Marthie

    Darren

    Baie sterkte vir jou en jou vrou ek bid vir julle!

    Hoop dat alles vir julle sal uitwerk.

  • Andrea van den Bos

    We all think our lives are in a turmoil – but what this family has had to endure is almost incomprehesible.
    Our thoughts and prayers go out to you guys. Darren every success on your new radio venture. Miss you on Jakaranda. My mornings lack the laughs it used to have.

  • Marthie Schalkwyk

    Dear Darren, Sarah-Kate & Mark

    You are in our thoughts and prayers. Mark will be healed completely!

  • Magdel

    Geez, what else can go wrong?! Good luck!

  • Helen

    Oh so sorry to hear tha,t as if you all have not been through enough, just lean on Gods streanth he will pull you all through, will have you in my prayers

  • Rita

    Our prayers are with little Mark & family!

  • MARIE AND GERALD . PE

    Darren , Sarah-Kate and little Mark, you are in our thouhts.GOD BLESS.

  • Jeanne

    Sterkte Darren en Sarah-Kate. Ons bid vir en saam met julle.

  • sonet

    Baie sterkte Darren aan jou en jou gesin julle is in ons gebede glo en vertrou ons bid vir julle

  • Benita

    Scott familie, onthou God het ‘n plan vir ons almal, of dit goed of sleg is sal Hy ons daardeur help. Glo net en dinge sal meer verdraagsaam wees. Geen ouer wil sy kind sien swaarkry met pyn en lyding. Ons dink aan julle en glo dit sal goedgaan want soveer mense bid vir julle en dra julle in hul gedagtes – baie sterkte

  • Fran Carelse

    good luck guys, know what you are going through, my mom started 2 weeks ago with chemo, needs 30 weeks treatment, will pray for all of you as well

  • Mariana Dalbock

    Be strong Darren and Shara-Kate, God is with you. Our Lord died so that we may live, by His stripes we are healed, through your faith and forgiveness you shall receive your miracle

  • Ansie Buissinne

    Ek het met ‘n uiterste groot skok gehoor van pragtige klein Mark se skokkende diagnose. In Korintiërs 12;9 staan: "MY GENADE IS VIR JOU GENOEG. MY KRAG KOM JUIS TOT VOLLE WERKING WANNEER JY SWAK IS" en Mattheus 21;22 staan: " AS JULLE GLO, SAL JULLE ONTVANG WAT JULE IN GEBED VRA". Dit klink vreeslik prekering, maar GOD is werklik die ENIGSTE ANKER IN ‘N MENS SE LEWE!! Ons as gesin sal vir julle BID vir sterkte, genesing, liefde en vrede!!

  • Val Minnaar

    Darren and Shara-Kate, ons bid vir julle in hierdie tyd en mag die Here sy hand oor julle hou! Darren ons mis jou baie op TV! Sterkte!

  • Sandy Cipriano

    Sterkte Mark! Ons bid vir n spoedig geneesing! Daar word n Golfdag beplan vir die 28st Maart in Pretoria. "Cupcakes 4 Kids with Cancer" is ook betrokke, as enige iemand wil help, "join our FB page" – http://www.facebook.com/#!/pages/Cupcakes-4-Kids-with-Cancer-New-World-Record-Attempt/240029212684318

    Baie Dankie
    Sandy Cipriano

  • Judy Rademeyer

    baie sterkte vir julle. julle is in ons gebede.dit is moeilike tyd vir jul hele familie.

  • Ronel en die Langleys

    Darren dis altyd ‘n vreemde ontdekking as ‘n mens besef dat hierdie lewenskokke
    ook bekendes en hul mense kan tref en snoer ‘n mens saam op die menslikste
    van wyses. Ons volg klein Mark se herstel hier vanuit KZN en bid vir jou en jou
    gesin.

  • Anoniem

    STERKTE!

  • CGL

    Darren, as dominee het jou oggendprogram vir my altyd baie beteken. Jy het so ‘n bietjie edge in my dag gesit. Ek het juis Jakaranda begin luister oor julle oggendspan. In ‘n groot gemeente waar ‘n mens baie maal op jou tande moet byt en soveel kere ‘n gesig moet opsit, was jou stem en jou humor ( droog, dankie) ‘n groot tonic. Dankie vir dit. Vandag is dit my beurt om iets vir jou terug te doen: en nee, as dominee het ek nie ‘n hooflyn op boontoe nie. Maar ek weet dat gebed help. sommer net gewone woorde, sonder fancy name en oordrewe dramatiese frases. Ek het nogal leer bid soos die moordenaar destyds aan die kruis langs Jesus s’n gebid het: "Here, dink net aan my…" Verskriklike eenvoudige gebed, as jy dink hoe ons baie maal vandag bid. Here, DINK net aan my…Vir hom was dit genoeg. Ek bid dieselfde gebed vandag vir julle as gesin. Hy wat weet voordat ons kan vra, sal voorsien. Vrede. CGL