Sarah Kate Scott met Mark (links) en baba Matthew 
FOTO: Gloria Cilliers

Sarah Kate Scott met Mark (links) en baba Matthew FOTO: Gloria Cilliers

Het jy gehoor?

Darren Scott se vrou dalk binnekort Mev. SA

Radio- en TV-persoonlikheid Darren Scott se vrou, Sarah-Kate, het vandag uitgevind dat sy amptelik ’n finalis in vanjaar se Mev. Suid-Afrika-kompetisie is.

FOTO’S: Darren Scott word 50!

Sarah-Kate het dié goeie nuus vroeër vandag op haar Facebook-bladsy gedeel.

Whoop whoop! Just found out I am a finalist for MRS SOUTH AFRICA!!!! Yay! What a blessing! Xxx” het die aktrise, model en ma van twee op Facebook geskryf.

Sarah-Kate Scott FOTO: Facebook

Sarah-Kate Scott
FOTO: Facebook

Sy is een van 54 semi-finaliste in vanjaar se Mev. Suid-Afrika-kompetisie.

Baba nommer 3 van Darren en Sarah-Kate?

Sarah-Kate en Darren, wat ’n aanbieder by Ballz Radio is, het twee seuns. Mark (3) en Matthew (5 maande). Lees hier meer oor Matthew se geboorte

Kyk hier na die name van al 54 finaliste in vanjaar se Mev. Suid-Afrika-kompetisie