Het jy gehoor?

David Beckham is die sexyste man op aarde

People wys jaarliks hul ‘Sexiest man alive’ aan, en dié eer gaan vanjaar aan die voormalige sokkerspeler David Beckham. 

sma-cover-a-435

David was glo uit die veld geslaan toe hy die nuus hoor. Hy het gesê mooi klere en snyerspakke laat hom goed voel, maar hy dink nie aan homself as sexy nie.

Die pa van vier en man van die modeontwerper Victoria Beckham sê sy seuns, Brooklyn (16), Romeo (12) en Cruz (10) het hom gespot oor dié titel. Brooklyn het  spottenderwys gevra of dit nie dalk hy is wat aangewys is as die sexyste man op aarde nie.

David is die 30ste man wat dié titel kry.

Kyk hier na foto’s van ander mans wat al aangewys is as die sexyste man op aarde.

Watter een is jou gunsteling?

Patrick Swayze

Mel Gibson

Sean Connery

Tom Cruise

George Clooney

Harrison Ford

Hugh Jackman

Jude Law

Robbert Pattinson

Channing Tatum

Matthew Mcconaughey

Adam Levine

Mark Harmon

Matt Damon

Brad Pitt

Rayn Reynolds

Tom Hiddleson

Johnny Depp

Ben Affleck

Pierce Brosnan

Chris Hemsworth

Bradley Cooper

Nick Nolte

Denzel Washington

Lees ook