FOTO: Gallo Images/ Getty Images

FOTO: Gallo Images/ Getty Images

Het jy gehoor?

David Beckham kap terug ná kritiek

The Mirror berig dat David se Instagram-foto binne 30 minute 170 000 ‘likes’ gehad het. Nou, 14 uur later, het oor die 563 000 mense dit al gesien en ge-‘like’En die meeste mense stem saam met David.

Dié debat het ook op Twitter gaan draai met die hashtag #DummyDebate. Die ouerskap-ekspert Fi Star-Stone het ook haar sê gesê, berig The Mirror

David en Victoria Beckham is die trotse ouers van Brooklyn (16), Romeo (12), Cruz (10) en Harper.

Bronne: Daily MailThe Mirror en Instagram