FOTO: Instagram  @davidbeckham

FOTO: Instagram @davidbeckham

Het jy gehoor?

David Beckham se dogter kies sy nuutste tatoeëermerk

David Beckham se driejarige dogter, Harper, het gesorg dat hy ʼn tatoeërmerk van ʼn minion op sy arm kry, berig E!Online.

David se vrou, die modeontwerper Victoria Beckham, het dié foto daarvan met haar miljoene Instagram-volgelinge gedeel. Harper is ’n groot aanhanger van die Minions.

Harper has just added to Daddie’s tattoo collection x happy Tuesday in the sunshine! X vb

A photo posted by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on hanger van Minions. 

David se tatoe is egter net tydelik,

Hyhet reeds baie permanente tatoes, Harper se naam pryk op sy linkersleutelbeen, berig Hello! 

Bronne: Hello! en E!Online.

Lees ook: