david_beckham_h_m
Het jy gehoor?

David Beckham sê sy babadogter se modesmaak is ‘belaglik duur’

Die nuus het pas gebreek dat David Beckham se kontrak by die Amerikaanse sokkerklub, LA Galaxy, vir nóg 2 jaar verleng is, toe hy in ‘n grap noem dat dít hom sal help om vir sy babadogter, Harper, se ‘belaglike duur modesmaak’ te betaal!

Die 6 maande-oue Harper is Mamma Victoria se nuutste – baie stylvolle – bykomstigheid. Sy word gereeld in haar ewe stylvolle ma se arms gesien, ondermeer met Chloé-kouse en ander uitrustings van die Franse ontwerper-kinderreeks, Bonpoint.

Victoria is self as ontwerper vereer toe sy verlede jaar die Britse Mode-toekenning as die top modehandelsmerk gewen het.

En in Februarie vanjaar gaan David sy supersexy onderklere-reeks eksklusief vir die H&M-winkelgroep bekend stel (sien foto bo).

Sien die volle Beckham for H&M-reeks hier!

  • FuRehilehiT

    If you feel your height lets you down, if you feel that becoming of a lesser height than average is holding you back or in case your lack of stature brings you feelings of low esteem or self worth, then shoe lifts could be the answer. shoe lifts occasionally known as [url=http://theriderlounge.com/atv/forum/entry.php?795-What-Are-Heel-Lifts ]Heel lifts [/url] are shoe insoles that fit into any footwear but unlike regular insoles the heel portion is additional thick and this outcomes inside a raising of the heel, giving the wearer an improve of height, the increase being dependant on how thick the heel area from the insert is. Some shoe lifts have adjustable inserts that enable the wearer to steadily improve the height accessible.