Het jy gehoor?

Dawid Minnaar, Anna-Mart en nog benoem vir Fiëstas

Die kykNET Fiëstas, wat soms as die Afrikaanse teaterbedryf se Oscars beskryf word, vind eerskomende Donderdagaand plaas. Hier is die grootste benoemings.

Beste akteur

  • Chris van Niekerk (Strip)
  • Dawid Minnaar (macbeth.slapeloos)
  • Elton Landrew (Bidsprinkaan)
  • Stian Bam (Trippie)

Dawid Minnaar gesels met SARIE

Beste aktrise

  • Anna-Mart van der Merwe (macbeth.slapeloos)
  • Nicole Holm (Oorsee)
  • Nicola Hanekom (Trippie)
  • Sandra Prinsloo (Die Leo’s)
FOTO: Johan Wilke

Sandra Prinsloo FOTO: Johan Wilke

Verlede jaar se Fiësta-wenners

Beste manlike byspeler

  • Charlton George (macbeth.slapeloos)
  • Gys de Villiers (Bidsprinkaan)
  • Marius Weyers (Tango)
  • Tobie Cronjé (Die Leo’s)
FOTO: Neville Lockhart

Marius Weyers FOTO: Neville Lockhart

Akteurs praat oor hul rolle in Deon Meyer se nuwe fliek

Beste vroulike byspeler

  • Hannah Barnard (Land van skedels)
  • Lee-Ann van Rooi (Bidsprinkaan)
  • Mary Dreyer (Wie drink wat?)
  • Lerato Motshwarakgole (Land van skedels)

Beste regisseur

  • Jaco Bouwer (Trippie)
  • Janice Honeyman (Bidsprinkaan)
  • Marthinus Basson (macbeth.slapeloos)
  • Nicola Hanekom (Land van skedels)

Klik HIER vir die res van die benoemings.

SARIE gaan ook by dié spesiale glansgeleentheid wees wat Donderdagaand om 20:00 by die Staatsteater in Pretoria plaasvind. Volg ons op Twitter om te sien wie wen. Dit word ook regstreeks op kykNET uitgesaai.