LeCreuset-0551
Het jy gehoor?

Deel jou eenskottelresep en WEN Le Creuset-kombuisware ter waarde van R16 000

Dis nou behoorlik winter buite, maar die hart van jou kombuis klop warm. Dit is ‘n tyd vir bredies, tuisgemaakte sop en heilsame geregte in die potte. SARIE.com is op soek na SA se beste eenskottelresep. Van skaapbredie tot warm poeding, dalk ‘n familie-sop of paella waarmee jy jou gesin of gaste dikwels bederf.

HOE SKRYF EK IN?

Vul jou detail en jou resep op die inskryfvorm hieronder in om in aanmerking te kom vir dié pryse. Die wedstryd sluit 31 Augustus 2014.

WAT KAN EK WEN?

1ste plek: Die beste resep wen Le Creuset-kombuisware ter waarde van R12 000
2de plek: Le Creuset-kombuisware ter waarde van R2000
3de plek: Le Creuset-kombuisware ter waarde van R2000

LeCreuset-0604 (2)

Laai jou resep op

  • Laai jou resep

Reëls

1. Die resep moet jou eie en oorspronklik wees. Geen bestaande, gepubliseerde resepte sal aanvaar word nie.
2. Die beoordelaars se beslissing bly finaal, en daar sal geen korresponsie hieroor gevoer word nie.

Cotton-0611

*Klik ook hier vir die algemene wedstrydreëls