demi_moore_001_1680x1050
Het jy gehoor?

Demi, Ashton sê nee vir mense-handel: Video’s

Die veldtog is veral gemik teen die bedryf waar kinders in ander lande as slawe verkoop en seksueel mishandel word, berig hellomagazine.com

Sterre soos Justin Timberlake, Sean Penn en Eva Longoria word gebruik om die wêreld bewus te maak van dié groot probleem.

Dié video’s vorm deel van die Demi and Ashton Foundation, kortliks genoem DNA, se werk. Die primêre doelwit van die stigting is om hedendaagse slawerny aan te spreek.

Raak betrokke op facebook of deur DNS se webtuiste te besoek.

Kyk hier na die video’s: