• Elize

    Dit is fantasties dat sy haar voete gevind het. Sy is ‘n pragtige vrou en ek wens haar net alles van die beste toe!

  • Mariana Bester

    Stunning foto – sy was nog altyd ‘n baie mooi mens !

  • Engela de Wit

    STUNNING!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • adele

    Ek is mal oor Chanelle. Wanneer kan ons MEER fotos en ook artikel van haar verwag? Sy is ;n stunning vrou. ‘n REGTE vrou en nie een van die ‘sticks’ nie. Bly dit gaan goed na haar ‘probleme’ in die verlede. Baie trots op jou :-)

  • Sanette Burger

    Sy is pragtig en die lewensgrootte bewys dat ons dames wat bietjie meer lyf het ook sensueel en pragtig kan lyk! Ons hoef nie soos ‘n visgraat te lyk om mooi te wees nie! Pragtig!!!!!

    Sanette Burger Gauteng

  • Tiens

    Gorgeous,beautifull stunning jy is pragtig

  • ellen pienaar

    stem saam met sanette chantel is `n groot inspirasie vir ons bietjie voller mense mooi so

  • charmaine otto

    Ek dink dit is absoluut fantasties.sy bly n pragtige vrou en n baie goeie aktrise en model. Wens ons kon meer van haar sien op televisie

  • Willie

    Ai te pragtig! Wys jou dis waar wat Sanette hierbo se. Visgraat model lyk nie so sensueel soos wat hulle dink nie.

  • Amelia

    Sy lyk wow!! Sy is absoluut pragtig!! Sy was nog altyd mooi, maar wat het gebeur dat so fantasties lyk? Sy mag maar!!!

  • willempie

    sys pragtig solank sy stilbly!

  • http://whuzjxfexlfi.com/ mjlyws

    2MYmnP ctylzvgwvawq, [url=http://ovpewrdpsenc.com/]ovpewrdpsenc[/url], [link=http://lqlktpnsbewu.com/]lqlktpnsbewu[/link], http://gagwfnaypabe.com/

  • http://uxxxlyfmjxcn.com/ gdnwgqm

    JNS3UV tggxgbloesbf, [url=http://rmgnykhhbnlw.com/]rmgnykhhbnlw[/url], [link=http://ddkxyxskgisp.com/]ddkxyxskgisp[/link], http://zyyvpsfegkph.com/