FOTO Willem Lourens

FOTO Willem Lourens

Het jy gehoor?

Desiré Gardner vanaand in Suidooster!

Vanaand is die aktrise Desiré Gardner vir die eerste keer in die Kaapse sepie Suidooster te sien. Met haar platinumblonde hare vertolk sy die rol van die rebelse Carmen Fourie. 

Desiré voel reeds tuis by Suidooster. “Binnelanders was vir lank my familie. En jy voel mos maar altyd bang om in ’n nuwe familie in te stap. Maar hier het hulle my gou laat veilig voel,” het sy destyds aan SARIE.com gesê.

Ons sien uit om vir Carmen te ontmoet!

FOTO: Facebook / Suidooster

FOTO: Facebook / Suidooster

In die nuutse SARIE KOS gesels die akteurs van Suidooster oor Sondagherinneringe. Ons gesels heel eerste met Desiré Gardner.

Koop jou nuwe SARIE KOS nou om #SARIESondag op sy beste te vier!

SARIE Kos Apr-Mei 2016

Lees ook wat sê Desiré oor haar nuwe lewe in die Kaap én haar swangerskap in dieApril-uitgawe van SARIE!

APR april 2016 Rolanda Marais voorblad cover