Diaan Lawrenson Mei
Het jy gehoor?

Diaan Lawrenson is altyd glansryk op die rooi tapyt, en só voel sy daaroor

Diaan Lawrenson is in SARIE se April-uitgawe aangewys as een van ons Inspirasie-wenners. Sy het die kategorie vir Rooitapyt-glans gewen.

Sy het die volgende te sê gehad oor dié toekenning: “Ek is ’n jeans-en-T-hemp-meisie, maar op die rooi tapyt móét jy soos ’n prinses lyk en voel. Persoonlike styl is iets ín jou. Vir my is dit eenvoud, elegansie en tydlose rokke. Ek hou van wat Cate Blanchett, Julianne Moore en Helen Mirren dra. Hulle verstaan die kuns van klassieke styl met ’n moderne flair. En hier is dit Jo-Ann Strauss en aktrise Rolanda Marais vir hul individuele styl.”

FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Phyllis Green

Jody Abrahams en Diaan Lawrenson

Diaan Lawrenson en Jody Abrahams op hul troudag FOTO'S: Dennis du Plooy en Phyllis Green

Diaan Lawrenson en Jody Abrahams op hul troudag
FOTO’S: Dennis du Plooy en Phyllis Green

Hildegard Whites en Diaan

Hildegardt Whites en Diaan

Agter die skerms FOTO: Phyllis Green

Agter die skerms
FOTO: Phyllis Green

Diaan, beter bekend as 7de Laan se Paula, is altyd ’n uitblinker op die rooi tapyt. Glad nie sleg vir ’n “jeans-en-T-hemp-meisie” nie.

Lees ook