Het jy gehoor?

Diaan en Olivia Rose oor die jare

Sy het voor ons oë grootgeword. En vir ons Februarie-uitgawe het klein Olivia Rose die derde keer op ons voorblad saam met haar aktrise-ma, Diaan Lawrenson verskyn.

Daar’s ’n stuk magic as dié twee saam afgeneem word. Miskien is dit die ongelooflike liefde wat Diaan vir Olivia uitstraal. In 2010 was dit vir Diaan moeilik om in woorde te beskryf hoe dit voel om dié klein mensie se ma te wees.

“Ek kan my nie meer ’n lewe sonder haar voorstel nie. Sy is my engelkind.”

– Diaan Lawrenson in SARIE se Oktober 2010-uitgawe

Op die voorblad vir Oktober 2010 met haar engelvlerkies vas aan die slaap op haar ma se skoot.

011010COVERPOSTERnew

FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

Twee jaar later in Junie 2012 met ’n wonderlike krullebol.

SARIE JUNE 2012 COVER

FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

En in Februarie 2017, ’n volle ses jaar oud en ’n prinses so mooi soos haar ma!

FEB 2017

Lees nou

Advertensie ruk hartsnare en gaan viral

Só klink ‘Fifty Shades Darker’ se temalied!

Baba-blieng is ‘in’