FOTO: Instagram  jackparow

FOTO: Instagram jackparow

Het jy gehoor?

Die 10 gewildste Afrikaanse musiekvideo’s

Netwerk24 berig dat dié 10 Afrikaanse musiekvideo’s al die meeste op YouTube gekyk is.

1. Jack Parow: “Cooler as Ekke” is meer as 3 127 277 keer gekyk.

2. Francois van Coke en Karen Zoid: “Toe vind ek jou” – meer as 1 046 235 keer.

3. Bok van Blerk: “De La Rey” – meer as 840 929 keer.

4. Lianie May en Jay: “NaweekLyfie” – meer as 807 844 keer.

5. Bobby van Jaarsveld: “My Alles” – meer as 717 569 keer.

6. Karlien van Jaarsveld: “Beter as Liefde” – meer as 516 542 keer.

7. Die Heuwels Fantasties: “Ballade vir ’n Enkeling” – meer as 408 314 keer.

8. Kurt Darren: “Dans op die tafels” – meer as 405 152 keer.

9. Brendan Peyper: “Stop Wag Bly nog ’n bietjie” – meer as 377 082 keer.

10. Riana Nel: “Weier” – meer as 368 410.

Bron: Netwerk24

Lees ook

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting