Het jy gehoor?

4 mites oor geluk

Russ Harris, skrywer van The Happiness Trap, sê daar is 4 mites oor geluk. Die kenners sê as jy dié mites omverwerp, is jy al ‘n stap nader aan geluk. Hulle is:

  1. Ons moet van nature gelukkig wees.
  2. As jy nie gelukkig is nie, is daar fout met jou.
  3. Raak van negatiewe gevoelens ontslae en jy sal ‘n beter lewe hê.
  4. Jy moet kan beheer wat jy dink en voel.

Lees wat’s eintlik die waarheid