FOTO: Twitter @angelcandice

FOTO: Twitter @angelcandice

Het jy gehoor?

Hulle ‘regeer’ Twitter

Dié 5 plaaslike bekendes val onder ons Twitter-“koninklikes”. Met hul miljoene getroue volgelinge “regeer” hulle dié sosialemedia-platform, berig Channel24

1. Troye Sivan van Spud-faam: 2,55 miljoen volgelinge

Troye Sivan

2. Die vlogger Caspar Lee: 2,55 miljoen volgelinge

Caspar Lee

3. Komediant Trevor Noah wat aangestel is as die nuwe aanbieder van The Daily Show: 2,18 miljoen volgelinge

Trevor Noah4. Victoria’s Secret se Candice Swanepoel: 996 000 volgelinge

Candice Swanepoel

5. Mej. Wêreld Rolene Strauss: 47 700 volgelinge

Rolene Strauss

Bron: Channel24

Lees ook