Het jy gehoor?

Die 6 gewildste stories op SARIE.com dié maand – watter een het jy die meeste geniet?

Vreugdevolle nuus en nuwe begin – dít is die stories wat julle die meeste in Maart gelees het op SARIE.com. Watter een het jy die meeste geniet om te lees?

1) Hanna Grobler en Bok van Blerk trou stil-stil

2) Angelique Gerber kleur haar hare blond, vertel aan SARIE.com dít is haar nuwe begin ná egskeiding

3) Sangeres Zanne Stapelberg deel die oulikste video met SARIE.com van haar kinders wat hul nuwe boetie in die hospitaal ontmoet

4) Schalk Burger se Michele het dié maand geboorte geskenk aan Nicol, maar net dae voor dié geboorte het Michele gestaal. Kyk hier na dié foto.

5) Dié artikel het in die gedrukte SARIE verskyn, maar ons SARIE.com-lesers het saam met 7de Laan-aktrise Simoné Nortmann (Nadia) die herstelpad gestap. Sy vertel oor haar stryd met depressie en haar moeilike verhouding met haar pa

6) Almal het gedink hulle huwelik gaan hou, maar Gwyneth Paltrow en Chris Martin gaan skei.