FOTO Instagram / @oliviawilde

FOTO Instagram / @oliviawilde

Het jy gehoor?

Kyk wie se baba is uiteindelik hier …!

Die aktrise Olivia Wilde se dogtertjie is hier! Die Her-aktrise het oor die naweek geboorte gegee aan klein Daisy Josephine Sudeikis. Olivia en haar verloofde, Jason Sudeikis, was opgetoë met die gelukkige nuus. Olivia het dié foto op sosiale media gedeel.

En Daisy het omtrent ’n spesiale verjaarsdag. Sy is op 11 October, oftewel International Day of the Girl Child, gebore.

A photo posted by Olivia Wilde (@oliviawilde) on

Die akteurspaar het in 2013 verloof geraak en het reeds ’n tweejarige seuntjie, Otis.

A photo posted by Olivia Wilde (@oliviawilde) on

Maar dis is nie ál bekende wat onlangs ’n baba verwelkom het nie! Die Suid-Afrikaanse skoonheid en Victoria’s Secret-model Candice Swanepoel (27) het op 5 Oktober haar seuntjie, Anacã, verwelkom.

Baie geluk, Olivia en Candice!

Lees nou

Swanger bo 40: Is daar risiko’s?

Ontslape Michael Jackson maak R12 miljard

Selena opgeneem vir depressie en angs