Facebook_1200x628post
Het jy gehoor?

Dié bekendes blink uit op sosiale media

Sosiale media het dit makliker as ooit tevore gemaak om te weet waarmee jou gunsteling-celeb besig is.

Channel24 beloon bekendes wat hul invloedryke sosialemedia-platforms doeltreffend gebruik om met hul aanhangers en volgelinge te gesels.

En wat kry die wenners? ’n Channel24-trofee, ’n BBP-geskenkpak en die spogregte om as een van SA se top-aanlynpersoonlikhede bekroon te word.

Stem vir jou gunsteling HIER

Hier is die benoemdes:

Beste #Selfie

  • Nomzamo Mbatha
  • Bonang Matheba
  • Jen Su
  • Roxy Burger
  • Lunga Shabalala

Beste aanlyn-paartjie

  • Bouwer Bosch en Leandie Du Randt
  • Cassper Nyovest en Boity Thulo
  • Jonathan Boynton-Lee en Jay Anstey
  • Kabelo Mabalane en Gail Mabalane
  • Ryk Neethling en Sahar Biniaz

Beste aanlyn-grapjas

  • Anne Hirsch
  • Siv Ngesi
  • Trevor Gumbi
  • Somizi
  • Bouwer Bosch

Beste Facebook-blad

  • Karlien van Jaarsveld
  • Al Bairre
  • Micasa
  • Zizo Beda
  • Jimmy Nevis

Beste Twitter-rekening

  • AKA
  • Gareth Cliff
  • Anele Mdoda
  • Pearl Thusi
  • LeAnne Dlamini

Beste Instagram-rekening

  • Khanyi Mbau
  • Ryan Botha
  • Amanda du-Pont
  • Denise Zimba
  • Armand Aucamp

Beste YouTube-kanaal/video

  • Francois Van Coke and Karen Zoid
  • Brendan Peyper
  • Suzelle DIY
  • Comedy Central
  • Cassper Nyovest

Aantreklikste aanlynpersoonlikheid (vroulik)

  • Minnie Dlamini
  • DJ Zinhle
  • Jeannie D
  • Lalla Hirayama
  • Dineo Moeketsi

Aantreklikste aanlynpersoonlikheid (manlik)

  • Maps Maponyane
  • Vuyo Dabula
  • Armand Aucamp
  • Chris Jaftha
  • Cyprian Ndlovu

Goue kroon (beste aanlynteenwoordigheid op sosiale media)

  • Bonang Matheba
  • Poppy Ntshongwana
  • AKA
  • Suzelle DIY
  • KFM

Stem vir jou gunsteling HIER