FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Dié bekendes was eens verloof

Hollywood is nie net bekend vir sy glanssterre, flieks en glinster nie. Dis ook bekend vir verhoudings wat nie hou nie. Ja, in Hollywood kry die departement van liefde maar swaar.

Het jy geweet die volgende bekendes was eens verloof?

1. Kiefer Sutherland en Julia Roberts

2. Renée Zellweger en Jim Carrey

3. Ryan Reynolds en Alanis Morissette

4. Mary-Louise Parker en Jeffrey Dean Morgan

5. Lenny Kravitz en Adriana Lima

Lees nou

1, 2, 3… Binne sekondes ’n nuwe uitrusting

Lea Michele se nuwe hare laat koppe draai

Taylor Swift se lippe – almal soek dit!