sr0703ryk05normal_bg
Het jy gehoor?

Die besgeklede manne van 2009

Hello Magazine se besgeklede man vir 2009 word binnekort aangewys. Op die oomblik loop David Tennant, Robert Pattinson en Daniel Craig loshande voor.

Nou’t ons gewonder… Wie dink jy is SA se besgeklede man in 2009?

Ons help met ‘n paar name:

Nico Panagio
Heinz Winkler
Izak Davel
Michael Moll
François Pienaar
Paul Rothman
Nataniël
Nicholas Louw
Gilliam Winckler (Glitterati-aanbieder)
Steve Hofmeyr
Ryk Neethling
Colin Moss
Danny K
Randall Abrahams (van Idols)
Dion Chang

Of hoe? Laat ons weet wat jy dink in die kommentaar-boksie hieronder.

Lees ook: Simon Rademan se bes- en swaksgeklede vroue vir 2009