Dylan Brosnan
Het jy gehoor?

Dié celeb-kinders hou hul lyf model

 Kyk hier na die lys wat E! News saamgestel het van bekendes se kinders wat vir hulself naam maak as modelle. 

Pierce Brosnan se seun Dylan lyk net so goed in ’n swart pak soos sy 007-pa (hooffoto).

Brooklyn Beckham volg in die stylvolle voetspore van sy ouers, David en Victoria. Dié 16-jarige is ‘n model vir Reserved se nuwe klerereeks.

Brooklyn Beckham

Alec Baldwin se dogter Hailey is die gesig van Topshop se nuutste denim-veldtog.

FOTO: Instagram  @haileybaldwin

FOTO: Instagram @haileybaldwin

Sistine Stallone, Sylvester Stallone se 16-jarige dogter, het in Teen Vogue se Maart-uitgawe verskyn.

Sistine Stallone

Patrick Schwarzenegger en Gigi Hadid bemark saam Tom Ford se brille. Patrick se pa is Arnold Schwarzenegger van The Terminator-faam,  en die TV-persoonlikheid Yolanda Foster is Gigi se ma.

Patric Schwarzenegger en Gigi Hadid.

Kyk HIER na volledige lys.

Bron: E! News

Lees ook