Carter begin al hoe meer soos sy pa lyk FOTO: Instagram @morgandeane

Het jy gehoor?

Dié celeb-kinders lyk nes hul ouers

Dié kinders en hul bekende ouers lyk soos twee druppels water na mekaar …

Graeme en Carter Smith

Carter is byna ’n jaar oud en begin al hoe meer soos sy krieketster-pa lyk!

Minki en Katerien van der Westhuizen

Drie generasies – Carien, Minki se ma, Minki en klein Katerien.

Schalk en Schalk Burger jr.

Schalk jr. op 22 maande begin nou al hoe meer na sy Springbok-pa lyk.

Hier is die hele gesin! Schalk met Schalk jr. en Michele met Nicol.

Karen Botha en haar jongste dogters

Katie Holmes en Suri Cruise

Katie en Suri verlede jaar in die V&A Waterfront in Kaapstad

Reese Witherspoon en Ava Phillippe

Reese se 14-jarige dogter (heel regs) lyk baie soos haar bekende ma.

 

 

Olivia Newton-John en Chloe Rose Lattanzi

Olivia Newton-John

Jessica Simpson en Maxwell

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram