Sophia Loren
Het jy gehoor?

Dié celebs het nee gesê vir die plastiese chirurgie-mes

Die 45-jarige aktrise Renée Zellwegger het ons onlangs verras met haar nuwe voorkoms ná sy vir verskeie plastiese chirurgie-prosedures gegaan het. Maar vandag kyk ons na die aktrises wat gekies het om nie onder die mes te gaan nie …

Sophia Loren

Sy was eens een van die mooiste vroue in Hollywood. Maar die 80-jarige Sophia Loren het onlangs onthul dat mense haar aanbeveel het om haar neus kleiner te maak. Sy skryf in haar memoir Yesterday, Today, Tomorrow: My Life dat ’n fotograaf gesê het dis onmoontlik om haar af te neem. Maar sy het gekies om haar gesig te hou soos wat dit was.

“Ek het geweet dat my skoonheid die gevolg was van ’n klomp ‘foute’ wat alles op een gesig, my gesig, is.”

Sophia Loren

Salma Hayek

Dié 48-jarige Meksikaanse aktrise glo blykbaar glad nie in plastiese chirurgie nie en sien ouderdom glad nie as iets negatief nie. “Wat jou laat oud voel is as jy nie meer opgewonde is oor die lewe nie,” het sy aan AP vertel.

Julianne Moore (53)

Helen Mirren

Die 69-jarige ster het gesê sy is nie teen plastiese chirurgie nie, maar het dit nog nooit self laat doen nie. Verskeie poniekoerante beweer egter dat Helen al onder die mes was.

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Brooke Shields

Die 49-jarige aktrise was in die 1980’s as een van die mooiste vroue beskou, en sy het besluit om sonder plastiese snykunde ouer te word.

FOTO: Twitter @BrookeShields

FOTO: Twitter @BrookeShields

Kate Moss (40)

FOTO: Kate Moss in ELEVENPARIS se nuutste mode-veldtog (ELEVENPARIS Lente/Somer 2014)

FOTO: Kate Moss in ELEVENPARIS se nuutste mode-veldtog (ELEVENPARIS Lente/Somer 2014)

Julia Roberts

Die 47-jarige aktrise glo nie in plastiese chirurgie nie en skryf haar jeugdige voorkoms toe aan ’n gesonde leefstyl. “Jou gesig vertel ’n storie en dit moenie die storie vertel dat jy na die dokter se spreekkamer gegaan het nie …”

Meryl Streep (65)

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Jodie Foster (51)

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Judi Dench (79)

Judi Dench en Daniel Craig FOTO: Gallo Images / Getty Images

Judi Dench en Daniel Craig FOTO: Gallo Images / Getty Images

Connie Britton (47)

Connie BrittonBronne: Babble, Heart.uk