srcovers68
Het jy gehoor?

Die eerste man op SARIE se voorblad?

1ste plek: Nataniël

2de plek: Richard Gere

3de plek: Bles Bridges

4de plek: Rob Lowe

5de plek: Ryk Neethling

En die regte antwoord is… Richard Gere!

So mooi, maar hy moes erg op sy neus kyk toe hy op 14 September 1983 SARIE se sirkulasiesyfer laat val het tot ’n rekordlaagtepunt vir daardie jare!

Ons eie Nataniël het gewys hóé toe hy in Desember 2006 op ons voorblad verskyn en so ewe “koel”-kop ’n sirkulasiesyfer van die gewilde Anna-Mart van der Merwe geëwenaar het.

Nog mans in SARIE se lewe …
Daar was eers 5 mans in die stoel voor die eerste vroue as redakteur sou oorneem: Fred le Roux (1949-1968), Hennie Cronjé (1968-1976), Fritz Joubert (1976-1983), Izak de Villiers (1983-1991), André (Bakkies) Rossouw (1991-1994). En toe Lizette Rabe (1994-Jan 2001) en Michélle van Breda (vanaf Feb 2001).

  • http://yckiemwdmdiu.com/ srfwjhb

    Dgj0tX gehwmercjjoc, [url=http://gpggturjethj.com/]gpggturjethj[/url], [link=http://msmwqcdhwcec.com/]msmwqcdhwcec[/link], http://csyzajzvzamo.com/