Het jy gehoor?

Die elegante Rovos Rail-trein ontspoor

Nuus24 het pas berig dat die Rovos Rail, een van die wêreld se mees luukse treine, net buite die Bosman-stasie in Pretoria ontspoor het. Na bewering is daar 55 passassiers aan boord waarvan 15 ernstig beseer is. Daar is wel sterfgevalle. Die trein het Amerikaners aanboord gehad.  Lees die volle berig hier.

SARIE het in Mei verlede jaar hierdie prag-modestorie op die Rovos Rail geskiet. Lees oor al die drama agter die skerms.