Het jy gehoor?

Die Flooze se babamagie op 4 maande + ons kies vir haar klere

Bekende Afrikaanse sangeres Sorina Erasmus, beter bekend as die Flooze, is reeds 4 maande swanger. Sy en haar man, Braam, verwag ‘n seuntjie en omdat hulle baie tradisie-vas is gaan hul seuntjie die vierde geslag Braam Riekert wees.

Haar fyn bou laat nog nie toe vir ‘n groot babamagie nie, maar sy sê haar klere pas nie meer nie.

1465vv275_659793600737839_667859891_n

FOTO: ‘n Onlangse Facebook-foto van Sorina

“Tjommas, ek sit met n grooooooot probleem: MY KLERE PAS AMPER NIE MEER NIE!!! Die goed druk die wit waks uit my uit en die knope skiet los. Sê vir my waar kan ek die mooiste maternity klere gaan koop, anders gaan ek my boepensie skoonpa se khaki klere moet begin dra,” het sy op Facebook geskerts.

1410679_652374388146427_945013068_o

Die SARIE-winkel se kraamdrag-klerereeks is gemaklik én stylvol – klik hier

Ons kies vir die Flooze modieuse kraamdrag

KLIK hier om te koop.