Het jy gehoor?

Die Getroud met rugby-fliek se voorprent is hier

Dis die storie van ‘n fiktiewe rugbyspan, die Stryders. Die fliek volg die doen en late van vier rugbypare: Reinhardt Henré Pretorius) en Inge (Corine du Toit); Dries (Garth Collins) en Driekie (Ciske Kruger); Brendan (Marlon Roelofze) en Abi (Stacy Koma); Fafa (Altus Theart) en Kiki (Hanna Grobler) van die TV-reeks is almal daar.

Die groot nuwe fonds is die sexy Izak Davel, bekend as Scab in Egoli en meer onlangs vir Survivor SA. Hy speel die rugbyspeler Reghart wat van die “verkeerde kant van die spoorlyn” kom.

Heinz Winckler is nog ‘n nuwe Stryders-speler. Hy vertolk die rol van JP wat op Fafa se vrou, Kiki (Hanna Grobler), verlief raak.

Kyk na agter-die-skerms-foto’s van die verfilming.

Daar’s nog foto’s op Getroud met rugby: Die onvertelde storie se facebook-blad

  • Reina

    Ek sien so uit na hierdie fliek, ‘n moet kyk vir my.

  • da

    Kan nie wag!

  • Mandi

    Ek sit beslis heel voor! Sien uit na die fliek!!

  • Desire Kruger

    Kan nie wag om te sien nie. Nog ‘n suksesvolle fliek is oppad!

  • Nina

    Whoopiie….Kan nou nie meer wag nie!!!

  • Rudi Vernter

    Great, bakgat sommige afrikaanse stoies moet doek toe.

  • Getroud met rugby

    Die vorige reeks was uiters "common". Swak smaak

  • Essie

    Weet iemand wanneer die fliek begin wys??? Of is hy al klaar in dvd shops?

  • tLheZ0 vrdapvomuzhc, [url=http://duddstpigkcu.com/]duddstpigkcu[/url], [link=http://jtvueazdcoki.com/]jtvueazdcoki[/link], http://garzuznctxtl.com/