Corine du Toit en haar seun, Kiean
FOTO: Facebook (Fanie Nel)

Corine du Toit en haar seun, Kiean FOTO: Facebook (Fanie Nel)

Het jy gehoor?

Die gewildste babaname van 2014

Baby Center maak jaarliks die gewildste babaname bekend. En soos die vorige jare het TV-reekse en popkultuur ’n groot invloed op watter name Amerikaanse ouers die meeste vir hul kinders kies.

Hier is die lys van die top-10 meisie- en seunsname van 2014

Gewildste meisiename

1. Sophia

2. Emma

3. Olivia

4. Ava

5. Isabella

6. Mia

7. Zoe

8. Lily

9. Emily

10. Madelyn

Gewildste seunsname

1. Jackson

2. Aiden

3. Liam

4. Lucas

5. Noah

6. Mason

7. Ethan

8. Caden

9. Jacob

10. Logan

Wat dink jy? Wat sou jy jou kind noem as hy of sy vanjaar gebore is?
Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Bronne: Baby Center en Harper’s Bazaar

Lus om te lag?

Enkellopend-wees is glad nie lekker nie – dis dan baie moeilik om met jouself vas te dans! Bouwer Bosch en Bennie Fourie het Bobby en Karlien van Jaarsveld se lirieke gebruik om te kyk of hulle meisies kan beïndruk.

Kyk hierdie lekker-lag-video!