FOTO Instagram / @people

FOTO Instagram / @people

Het jy gehoor?

Glee-ster het ma geword!

Die Glee-aktrise Jayma Mays het in Augustus haar eersteling, Jude Campbell, verwelkom berig E News. Vir maande het Jayma en haar man, Adam Campbell, die nuus stilgehou en die wêreld het dit nóú eers uitgevind.

Die paartjie het in 2006 ontmoet en in 2007 getrou. Ons is seker dié Glee-ster sing van blydskap.

via GIPHY

Veels geluk, Jayma en Adam!

Lees nou

Wonder Woman  Gal Gadot swanger

Michael Bublé se seun (3) het kanker

Die wêreld se aansteeklikste treffer is …