sr1209_7delaan_troue_12_
Het jy gehoor?

Die gróót 7de Laan-troue – hier’s ‘n paar feite + foto

  • 50% duurder as enige vorige 7de Laan-troue
  • 6 weke se voorbereiding
  • 2 dae se verfilming oor 2 episodes
  • 40 m materiaal is in die onthaalsaal gebruik
  • 40 mense is die dag gegrimeer
  • 8 naaldwerksters het aan die trourok gewerk
  • 50 m (40 m) net en (10 m) sy vir die trourok
  • 11 lae vir die troukoek
  • 5 strooimeisies en 5 strooijonkers
  • Ria Kurger

    En daar mis ek toe sowaar die troue van die jaar NET OMDAT DIE PLEK WAAR EK WERK NIE TV’S TOELAAT NIE………….!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!Dankie tog vir n her-uitsendign op n sondagmiddag……..

  • wilna

    baie dankie !!! dit was stunning!!! vandag is die Groot Bespreking Paula en Altus se troue. kan nie wag vir Sondag se heruitsending nie.

  • Haroline

    Amalia, Werner en Corné is pragtig en so ook die voorblad.

  • Annatjie Conradie

    Ek sal Sondag vas genaal sit voor die kassie soos elke Sondag om ook die troue te kan sien. Weeksdae kyk ek Villa Rosa. Paula en haar Bruidegom lyk stunning! Wat n Sprokies troue was dit nie….