FOTO Instagram @moo_media

Het jy gehoor?

10 flieks vir Kersfees-nostalgie

Dis byna Kersfees en min dinge kry jou so vinnig in die feesbui as ’n nostalgiese Kersfilm … 

via GIPHY

 

Kry jou springmielies reg, want hier is ’n lys van 10 films wat jou weer sal laat voel soos ’n kind voor Kersfees:

10. Elf (2003)

 

9. Meet me in Saint Louis (1944)

 

8. About a Boy (2002)

 

7. Home Alone (1990)

 

6. The Family Stone (2005)

 

5.  It’s a Wonderful Life (1946)

 

4. While you were Sleeping (1995)

 

3. Bridget Jones’s Diary (2001)

 

2. The Holiday (2006)

 

1. Love Actually (2003)

En wat is ’n Desember-vakansie sonder Suid-Afrikaanse classics soos een van Leon Schuster se rolprente?

Wat is jou gunsteling-fliek in dié tyd?

Lees nou

Buster die bokser-hond wen Kersfees! Kyk die video hier

Vakansiebui: Ons gunsteling-Kersfeesadvertensies