FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Die kleindogter wat Prinses Grace nooit geken het nie . . .

Dis juis haar skoonheid, maar ook haar moderne mode-aanslag wat dié 25-jarige koninklike die perfekte keuse vir Gucci maak. Sy is spesifiek gekies vir die Gucci Forever Now-veldtog wat die 90ste verjaarsdag van dié modehuis vier. Die foto’s sal deur legendariese fotograaf, Peter Lindbergh, geskiet word.

As professionele perderuiter neem sy gereeld in Gucci-perdryklere aan kompetisies deel – items wat persoonlik deur Frida Giannini, kreatiewe direkteur van Gucci, vir Charlotte uitgekies is. Vir Frida is Charlotte een van háár top 15-styl-ikone. 

Maar die Monaco-koninklikes het ‘n verdere verbintenis met dié modehuis. Gucci se ikoniese blompatrone, Flora, is in 1966 ‘gebore’ toe Prinses Grace ‘n kopdoek in dié fleurige patrone wou hê.

FOTO-GALERY: Charlotte Casiraghi se perdry-styl deur die jare

  • Anna Lemmer

    Charlotte is werklik beeldskoon! iets van die ma en ouma…

  • cecilia

    Sy is ontsettend mooi!! Kyk haar hare….ewelank tot die kuif…en sommer agteroor,sorgeloos,perfek.Sy is natuurlik en sonder aansit.

  • Wilhelmina Blanchard

    O eina. Pierre trek soos e haar nes na sy oorlede pa

  • Rina van der Waal

    Ek volg graag die Koningshuis van Monaco. Ek hoop Charlene sal gou swanger raak en ‘n opvolger vir die troon voortbring.
    Al Caroline se kinders is pragtig. Die jongste van haar Duitse man is egter ongelukkig dat sy baie na haar pa lyk. Die arme kind het ook nie daarvoor gevra nie.
    Dankie vir al die inligtings en foto’s wat in kan bekyk op sarie.com

  • Karin

    Stem saam met Cecilia – sy is ook vir my natuurlik mooi!

  • monica

    Alles is in proporsie in haar gesig.En natuurlik is sy nie blond nie!!

  • Dominique Kotze

    Wat n mooi meisiekind…..haar Ouma sou beslis baie trots op haar gewees het. Goeie gene tel BESLIS vir iets……..hoop daar is ‘n ordentlike manlike ewe knie daar buite vir haar………kan jy jou voorstel watter mooi kinders sal sy eendag he?