SKERMGREEP YouTube

Het jy gehoor?

Die liedjies is 15 jaar oud!

Tyd vlieg en binnekort is dit sommer al Desember. Kan jy glo die volgende liedjies is 15 jaar oud? Hier’s ’n paar treffers wie se woorde die SARIE-span steeds ken.

1. Avril Lavigne se “Sk8er Boi”

2. Sheryl Crow se “Soak Up The Sun”

3. Coldplay se “Clocks”

4. Vanessa Carlton se “A Thousand Miles”

5. The Calling se “Wherever You Will Go”

6. Nelly en Kelly Rowland se “Dilemma”

7. Celine Dion se “A New Day Has Comes”

8. Shakira se “Underneath Your Clothes”

9. Enrique Iglesias se “Escape”

10. LeAnn Rimes se “Can’t Fight the Moonlight”