FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Die mees stylvolle babas …

Die Amerikaanse baba-webtuiste My1stYears.com het vir hul lesers gevra watter bekende se baba het die meeste styl … Of eerder watter bekende ma trek hul baba die mooiste aan. Dít is hulle lys, maar hulle het nie rekening gehou met die SA bekendes se babas nie!

Volgens die meningspeiling is oulike prins George die stylvolste aangetrek. Kort op Kate en prins Willam se oogappel se hakke is North West (Kim Kardashian en Kanye West), Blue Ivy (Beyoncé en Jay-Z) en Harper Beckham (Victoria en David Beckham se 2-jarige dogtertjie).

Prins George

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

North West (bo) en Blue Ivy (onder)

Klein North West  FOTO: Instagram (@kimkardashian)

Klein North West
FOTO: Instagram (@kimkardashian)

Harper Beckham

Harper sit op pa se skoot langs haar broers terwyl haar ma se ontwerpe op die loopplank ten toon gestel word.

Maar wat van die Suid-Afrikaanse babas?

Ons dink dié bekende SA kinders hou kers vas by hul internasionale maatjies.

Jakkie en Anel Louw se Linke FOTO: Twitter

Jakkie en Anel Louw se Linke FOTO: Twitter

Jenna Pietersen en Jack Parow se Ruby FOTO: Instagram

Jenna Pietersen en Jack Parow se Ruby FOTO: Instagram

Arno en Lizanie Jordaan se Milan FOTO: Instagram

Arno en Lizanie Jordaan se Milan FOTO: Instagram

Graeme Smith en Morgan Deane se Carter FOTO: Instagram

Graeme Smith en Morgan Deane se Carter FOTO: Instagram

Minki van der Westhuizen en Ernst Joubert se Katerien FOTO: Instagram (@minkivanderwesthuizen)

Minki van der Westhuizen en Ernst Joubert se Katerien
FOTO: Instagram (@minkivanderwesthuizen)