IMG_5804
Het jy gehoor?

Die negentigerjare se haarstyle waaroor ons mal was

 

In dié dekade was almal gaande oor dié haarstyle! Watter haarstyl het jy probeer?

 

Michelle Botes se kort perm , 31 Mei 1989

IMG_5794Elsabé Daneel het ook ’n kort perm gehad toe sy met klein Xander op ons voorblad van 1 Mei 1991 verskyn het.

IMG_5796Prinses Diana se kort kapsel, Desember 1991

Diana

Chantell Stander se lang hare was warmrooi en krullerig toe sy in Augustus 1992 op ons voorblad verskyn het. Hierdie jaar is haar hare in sagter lae om haar gesig en blond.

Sonja Herholdt se hare wat in lae gesny is, raam haar skraal gesig in Januarie 1995

IMG_5804Sangeres Marié du Toit se dik kuif en golwende hare in Februarie 1995

IMG_5801Tiffany Kelly se kort rebelse haarstyl, September 1997

IMG_5806

 

Ally McBeal-ster Calista Flockhart se lang bob in 1998 op die voorblad van American Woman

Calista Flockhart

Candice Hillebrand se hare in 1998 het baie soos Jennifer Aniston s’n gelyk!

Patricia Lewis se lang blonde lokke, Desember 1998

IMG_5807Pop-prinses Britney Spears se fyn kartels, Mei 1999

Britney SpearsWatter haarstyl het jy probeer? Deel ’n foto van jou gunsteling haarstyl van die negentigerjare met ons op ons Facebook- of Twitter-blad! Gebruik #SARIESkoonheid en gesels saam! Of stuur jou foto’s na lucelle.hough@sarie.com.