Whatsapp lees nou
Het jy gehoor?

Jou Whatsapp het nuwe emoticons #Panda

Niks kan deesdae ’n boodskap inkleur soos ’n emoji nie. Dit was immers Oxford Woordeboek se woord van 2015.

En nou lyk dit of nuwe gesigte by die emoji-familie aangesluit het. As jy die nuutste weergawe van WhatsApp aflaai, gaan jy dié nuwe reeks emoji’s vind.

Van Sherlock Holmes tot robotman:

SKERMGREEP: Whatsapp

SKERMGREEP: Whatsapp

Kyk net daai eekhoring!

SKERMGREEP: Whatsapp

SKERMGREEP: Whatsapp

Bietjie tafeltennis?

Screenshot_2016-02-16-11-46-12

SKERMGREEP: Whatsapp

Die kinders kort nuwe vetkryte….

Screenshot_2016-02-16-11-46-17

SKERMGREEP: Whatsapp

Welkom Namibië!

Screenshot_2016-02-16-11-46-24

SKERMGREEP: Whatsapp

Lees nou