Damian+Lewis+Esquire+UK+October+2013+1
Het jy gehoor?

Is die nuwe james Bond ’n rooikop? Ons kies ons gunsteling-opvolgers vir 007

Beroepswedders is dit nie eens wie die nuwe James Bond gaan speel nie, maar dit lyk of dit dalk die Homeland-ster Damian Lewis kan wees, berig Hello!.

Aanlyn weddenskappe op die webtuiste William Hill het Damian se kanse die afgelope naweek van 4% na 33% laat toeneem. Op Betfair het sy kans van 2% na 25% gegroei.

Die enigste akteur wat in hierdie stadium ’n groter kans staan, is die akteur Idris Elba, wat bekend is vir sy rol as Nelson Mandela in Long Walk to Freedom.

Idris Elba in Gucci  FOTO: Gucci met vergunning van Gallo Images / Getty Images

Idris Elba in Gucci
FOTO: Gucci met vergunning van Gallo Images / Getty Images

Daar word vermoed dat Daniel Craig ná die nuutste 007-fliek, Spectre, uit dié gesogte pos sal bedank.

Hier is ons top-keuses vir die nuwe James Bond

1. Michael Moll

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

2. Gabriel Macht

Gabriel Macht FOTO:   Gabriel Macht

Gabriel Macht FOTO: Gabriel Macht

3. Bradley Cooper

bradley cooper

4. Ryan Reynolds

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

 

5. Maps Maponyane

maps maponyane

 

6. Armand Aucamp

Armand Aucamp FOTO: Instagram (@armandaucamp)

Armand Aucamp
FOTO: Instagram (@armandaucamp)

7. David Beckham

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

8. Nico Panagio

Louw en Nico in nog 'n toneel uit Konfetti FOTO: verskaf

Louw en Nico in nog ‘n toneel uit Konfetti
FOTO: verskaf

9. Bobby van Jaarsveld

Bobby as mnr. Conradie in die Afrikaanse musiekfilm 'As jy sing'

Bobby as mnr. Conradie in die Afrikaanse musiekfilm ‘As jy sing’

10. Patrick Dempsey

FOTO: Twitter  @PatrickDempsey

FOTO: Twitter @PatrickDempsey

Bron: Hello!

Lees nou