FOTO Instagram / @m_phelps

FOTO Instagram / @m_phelps

Het jy gehoor?

Michael Phelps is getroud

Die Olimpiese swemmer Michael Phelps het nie net ’n talent om goue medaljes te wen nie, maar ook om geheime te hou! In Junie vanjaar, tydens die Olimpiese Spele in Rio de Janero, Brasilië, was hy en sy vrou, Nicole Johnson, reeds vir twee maande in die geheim getroud. 

Die afgelope naweek het die paartjie wéér getrou. In Cabo San Lucas, Mexiko, het hulle voor 50 gaste ’n formele huwelikseremonie gehou, berig E News.

Die paartjie het verlede jaar verloof geraak en vroeër vanjaar ’n seuntjie, Boomer, verwelkom.

A photo posted by Michael Phelps (@m_phelps00) on

 

 

 

A photo posted by Michael Phelps (@m_phelps00) on

 

A photo posted by Michael Phelps (@m_phelps00) on

Baie geluk, Michael en Nicole!

Lees nou

JA of NEE? Gwyneth Paltrow se rok op die rooi tapyt

Sophia Loren se seun en Evita tem die wolf

Miley en Liam ís toe verloof!