FOTO: Getty Images / Gallo Images

FOTO: Getty Images / Gallo Images

Het jy gehoor?

Die Oscars: mode-evolusie van Kate Winslet en Cate Blanchett

Een is ’n Australiër, die ander ’n Engelse Roos. Cate Blanchett en Kate Winslet, ikone en bekroonde aktrises, is albei al 7 keer vir ’n Oscar benoem. Cate  het twee keer gewen en Kate een keer. Dié twee kan enige rol speel, van kostuumdrama tot wetenskapfiksie.

Fanie Cronjé het gaan kyk hoe hulle op die rooi tapyt geblom het.

Oscar thermometer Oscar thermometer2FOTO’S: Getty Images / Gallo Images, A.M.P.A.S, Oscars.org

Lees nou