FOTO Twitter @JustinTrudeau

FOTO Twitter @JustinTrudeau

Het jy gehoor?

Dié panda-video sal jou jou hart laat smelt!

Kyk net hoe oulik is dit! Kanada se eerste minister, Justin Trudeau, speel met die eerste tweeling van reuse-pandabere wat in dié land gebore is! Die twee is reeds verlede jaar in Oktober gebore, maar het in Maart vanjaar name gekry.

Almal wat die foto’s van Jia Panpan en Jia Yueyue gesien het, laat weet hul hart het onmiddelik gesmelt. Die internet gons steeds oor die tweeling en hul ma, Er Shun, wat van China af kom en vir ’n paar jaar tydelik in die Toronto Zoo woon.

Kyk die video van Jia Panpan en Jia Yueyue hier:

Maar dit is nie ál nie! Kyk die oulike reuse-panda genaamd Hua Sheng of in Engels, Peanut! Die twee maande oue baba speel hier met haar ma, Guo Guo, by die Chinese beskermings- en navorsingseenheid vir reuse-pandas in Shanghai

Vir ekstra naweekpret, kyk dié video:

Bronne: Global Times, The Guardian

Lees nou:

Amore gesels oor 7de Laan

Waar jy woon kan jou risiko vir ’n hartaanval vergroot

FOTO’S: Neels van Jaarsveld se baba!