FOTO: Instagram  @mariahcarey

FOTO: Instagram @mariahcarey

Het jy gehoor?

Die rede waarom Mariah Carey nie mag trou nie

Ons het nie eens geweet dis ernstig nie en toe ons weer sien, spog Mariah met ’n 35-karaat-diamantring en die biljoenêr-sakeman James Packer aan haar sy. 

Die ring is glo £8 miljoen (sowat R187 miljoen) werd, wat seker nie veel is in vergelyking met dié twee se inkomste nie.

Mariah is sowat $520m werd, en James is die vierde rykste man in Australië, berig Daily Mail.

#fabulous #newyears celebration in #australia #jp

A photo posted by Mariah Carey (@mariahcarey) on

Ons kan nie eens begin dink hoe dié troue gaan lyk nie. Maar voordat dit kan gebeur, moet sowel Mariah as James eers wettig van hul vorige maats skei.

Mariah is steeds wettig getroud met Nick Cannon en James met Erica Packer.

Mariah, Nick en hul tweeling in 2014 FOTO: Instagram  @mariahcarey

Mariah, Nick en hul tweeling in 2014
FOTO: Instagram @mariahcarey

Lees nou