Foto: Instagram Kim Kardashian saam met Cher by die Met Gala 2015

Foto: Instagram Kim Kardashian saam met Cher by die Met Gala 2015

Het jy gehoor?

Dié rokke het die wenkbroue laat lig by die Met Gala

Beyoncé, Kim Kardashian en Jennifer Lopez het min vir die verbeelding oorgelaat by dié jaar se Met Gala in New York. 

Al drie van hulle het gewaagde rokke aangehad wat slegs hier en daar met blinkers toegemaak het wat dit moes.

Meer as ’n miljoen aanhangers het dié foto’s van Beyoncé op haar Instagram-blad gelike‘. Haar rok is ontwerp deur Riccardo Tisci van Givenchy Haute Couture.

Met Gala 2015.

A photo posted by Beyoncé (@beyonce) on

 

A photo posted by Beyoncé (@beyonce) on

Kim Kardashian se rok is deur Peter Dundas en Roberto Cavalli ontwerp, en die juweliersware is deur Lorraine Schwartz gemaak. 

Jennifer Lopez se Versace-rok was heel gewaagd, veral van die kant af gesien.

 

Dink jy die rokke is té gewaagd?

  • Ja
  • Nee

 

Lees ook: