Jennifer Lawrence FOTO: Gallo Images / Getty Images

Jennifer Lawrence FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Dié sterre is die meeste werd in 2015; Jennifer Lawrence bo-aan die lys

Vulture het ’n lys saamgestel van die 100 sterre wat in 2015 die meeste geld verdien het en die invloedrykste is. Die Oscar-bekroonde aktrise Jennifer Lawrence, wat ook vroeër vanjaar as die wêreld se hoogs betaalde aktrise aangewys is, het ander Hollywood-swaargewigte uitgestof vir die nr. 1-posisie. 

Aspekte wat in ag geneem word, sluit rolprente se sukses by die kaartjieskantoor, Oscar-toekennings en hul invloed op sosiale media in, berig Huffington Post

Hier is die top-10 waardevolste akteurs van 2015

1. Jennifer Lawrence

2. Robert Downey, Jr.

3. Leonardo DiCaprio

4. Bradley Cooper

5. Dwayne “The Rock” Johnson

6. Tom Cruise

7. Hugh Jackman

8. Sandra Bullock

9. Channing Tatum

10. Scarlett Johansson

HIER is die volledige lys.

Bronne: Vulture en Huffington Post 

Lees ook 

ZZZ

Lees hier vir meer inligting!