Het jy gehoor?

13 stylvolle jasse vir winter

Kierang die koue met ’n stylvolle jas. Daar is een vir elke persoonlikheid en voorkoms dié winter.

Kies hier jou gunsteling uit ons versameling hieronder!

Mentblou oorvoujas (R899), Only, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za/sarie (SOEK Phoebe Long Wrapcoat Light Green)

Rooi jas in militêre styl met mantelmoue (R2 199), River Island

Kakie parka-jas met kunspels-detail om kappie (R825), TRUWORTHS LTD

Driekwartmou-jas van Jacquardgeweefde katoen en kralewerk (R1 499), H&M

Lang kakie militêre jas van wolmengelstof met belt (R2 999), Witchery

Kameelkleur swaaijas van wol met kappie (R2 799), Country Road

Grys manlik geïnspireerde oorgroot jas van wol (R2 799), Trenery

Vlootblou militêre oorknoopjas van wolmengelstof (R2 299), H&M

Geruite vlootblou-en-rooi jas van mengelstof (R1 299), Queenspark

Geruite jas met detail van kuns-skaapwol (R799), Zanzea, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za/sarie (SOEK Plaid Oversized Cardi Coat Black and White)

Oranje waterbestande jas gevul met dons (prys op aanvraag), Hunter

Swart deurgestikte jas met kunspels-detail om kappie (R2 199), K-Way, beskikbaar by Cape Union Mart

Kameelkleur jas van wolmengelstof (R3 299), Trenery. Oorvou-bloes van moerbei-sy (R499), Cotton On. Bruin enkelstewels van leer met krokodilmotief (R1 499), Green Cross. Wynrooi-en-pienk vilthoed (R569), Topshop