kate_30th_getty_rz_310w
Het jy gehoor?

Die tyd is hier vir die koninklike baba

Kate is in kraam! Ons kies dít vir haar om in die hospitaal te dra …

Vir nou wag ons angstig om te hoor of dit ‘n prins of prinses gaan wees … en natuurlik wat dié pienkvoet se naam gaan wees. Maar vir eers gaan Kate en baba Cambridge in die hospitaal wees. En soos wat ons Kate ken, gaan ook dié tyd in haar lewe stylvol wees.

Ons kies hierdie gemaklike en sagte slaapklere uit die SARIE-winkel vir haar:

Winter Dressing Gown

sc1305may27picskd0009_300w

 

 

 

 

 

 

 

 

Winter Pyjamas

sc1305may27picskd0011_300w

 

 

 

 

 

 

 

 

Long sleeve sleepwear

sc1307june061picrfa0005_300w

 

 

 

 

 

 

 

Ivory slouchy pyjamas

sc1305may28picskd0193_300w